R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Omnibus 30 - Ena Murray - Jasmyn - 1999, eerste uitgawe - 305pp - Hardeband met stofomslag in baie goeie toestand - Intern soos nuut.
As die wind daaroor gaan spaal af in die tyd van verpligte militêre diens in Suid-Afrika. Kort na haar skoolkys, Terence, se vertrek grens toe, ontdek die agtienjarige Nickey Buys dat sy swanger is. Ramp volg op ramp toe haar weduweemoeder kort daarna sterf, en Nickey boonop die skoknuus verneem dat Terence vermis word na ‘n landmynontploffing. Toe die verskriklike tyding kom dat Ternece gesterf het, verloor Nickey die baba – en willig sy in om met Terence se pa, die nuutverkose politikus Christian Basson, te trou ... In En die wind het gaan lê volg die leser die onstuimige verloop van Nickey en Christian Basson se huwelikslewe in die dae na hulle verneem dat Terence nie in die landmynontploffing gesterf het nie, maar op pad terug is huis toe ..