R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Omnibus 32 - Ena Murray - Jasmyn - 2000, eerste uitgawe - 315pp - Hardeband met stofomslag in goeie toestand - Intern: een merk met inkleurpotlood op eerste bladsy, verder skoon en stewig gebind.
Ter wille van ons drome is die roerende, aktuele verhaal van vier kinderlose vroue. Vroue wat opstandig vra hoe dit dan moontlik is dat die mediese wetenskap wat ’n hart uit ’n liggaam kan haal en ’n ander een in sy plek kan plaas, nie die oorgang van steriel na fertiel kan vermag nie.
Kinders van KIS is die opvolgverhaal van Tér wille van ons drome en voer die aktuele vraagstuk oor kunsmatige inseminasie tot ’n spannende hoogtepunt.