This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
lianavantonder54 1 × R110.00
21 Oct 13:43
Runner-up
renesafcam241 1 × R100.00
20 Oct 13:31

Similar products

Ena Murray omnibus 18
Secondhand
R65.00
Ena Murray omnibus 24
Secondhand
R65.00
Omnibus 36 - Ena Murray
Secondhand
R99.00
Ena Murray Omnibus 21 (Ena Murray)
Secondhand
R99.00
OMNIBUS 36 - Ena Murray
Sold

OMNIBUS 36 - Ena Murray

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3460
Bob Shop ID
48664010

Omnibus 36 - Ena Murray - Jasmyn - 2002, eerste uitgawe - 384pp - Hardeband met stofomslag in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

  • Oase van Geluk - Martina Celliers kom een aand met sterre in haar oë op haar suster se bed sit. “Sus, hoe weet ‘n mens wanneer jy werklik verlief is?
    Ek bedoel, hoe kan jy seker wees jy het die éé man vir jou in die lewe raak geloop?”
    Isolde kan haar suster net verslae aankyk en haar oë laat sak. Want sy weet nie. Op 26 weet sy nie hoe dit voel om iemand lief te hê nie. Haar suster se oë vertel haar dat Martina iets ervaar wat sy nie ken nie, en hoe beny die oujongnooi haar sussie nie...As Martina kom pleit dat Isolde haar en haar geliefde uit ‘n groot penarie moet help, weet Isolde dat daar ‘n groot slang in die gras is, maar haar hart word week. As hul ouers nog geleef het, sou Martina haar na hulle kon wend. Maar nou het sy net haar suster.So beland Isolde op die pragtige Karooplaas Rocklands waar Zak Coetzenbergh met ‘n ysere wil en ‘n seekoeisambok regeer. En van die eerste dag af weet sy haar maskerade gaan op ‘n breekspul uitloop, want in die baas van Rocklands het sy vir die eerste keer in haar lewe ‘n man ontmoet wat nie vir rooi hare en ‘n onafhanklike persoonlikheid skrik nie. Die feit dat sy hom onder die valse indruk bring dat sy Martina is, kompliseer dinge verder. Oase van geluk, vol humor en romanse, is die verhaal van ‘n boer wie se woord wet is — op sy grond, en in die liefde. En van ‘n halsstarrige rooikop met blitsende groen oë, wat byna te laat uitvind dat sy “die één man in die lewe vir haar” raak geloop het.

  • Wanneer die nuwe dag breek - Toe die jong Elfie en die wereldwyse Renier die eerste keer ontmoet, het hulle albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle meos deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werkilk kon waardeer ...

 

  • More le ver - Die Die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan word op sy kop gekeer toe 'n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy 'n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En die les leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man ........

 

Recently viewed

See more
1997 Batman & Robin #35 Fleer Skybox Trading Card
Secondhand
R5.00
1958 China - Children with Model Aircraft 4 f used, not stamped
Secondhand
R4.80
Delicacy Textured Knit Open Front Chic Cardigan with Pockets
New
R539.00
Measuring Tape Autolock 5 M X 25 Mm Long Life Contractor
New
R88.54

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller, HIGHLY recommended
21 Nov 2011