This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks344

Similar products

Omnibus 8 - Ena Murray
Sold

Omnibus 8 - Ena Murray

Secondhand 1 was available
R40.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
676934704

Heerser van die Quinta
Oos na die son
Merk van die skarabee
Drie eksotiese liefdesverhale wat geen Ena Murray-aanhanger durf misloop nie:
Heerser van die Quinta speel op die pragtige en romantiese Madeira af. In Lourenᅢᄃo Marques, waar sy by die uitsaaikorporasie werk, raak 'n jong Suid-Afrikaanse weduwee, Alta Thyssen, bevriend met die fraai Maria Santos, 'n bloedjong, skatryk Portugese meisie. Alta is geskok om te hoor dat Maria binnekort in die huwelik gaan tree met 'n man wat by haar geboorte vir haar uitgesoek is. Toe Maria boonop tydens haar kort kuier in die Mosambiekse hoofstad op 'n vriend van Alta verlief raak, besluit die jong weduwee om alles in die stryd te werp vir die twee verliefdes se toekomstige geluk. Daarom vergesel sy Maria na Madeira sodat sy haar oom en voog, die duque Zarco de Bianchi, kan probeer oortuig om die voorgenome huwelik te kanselleer. Maar van meet af aan spat die vonke tussen Alta en die duque wat toe glad nie so oud is soos sy hom vir haar voorgestel het nie.
In Oos na die son vergesel Pauli haar man, professor Louw Hattingh, na Paaseiland waar 'n span argeoloᅢᆱ die geheime van die Polinesiᅢᆱrs se moai, die verborge ana familiegrafte en die misterieuse rongo-rongo-skrif probeer ontsyfer. Saam met hulle is die briljante doktor Zelia Meyer...
Aantreklike hardebandboek

Condition: Good

Customer ratings: 1 ratings

Thank you very much. Quick, easy and painless. Will buy from you again.
22 Apr 2026