Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste Afrikaanse uitgawe 1990 is herbind met nuwe voorblad om laaste vyf bladsye, wat in oorspronklike drukproses per ongeluk uitgeval het, by te sit.
Sagte band.
Lees agterblad om te sien waarom die storieboek Frankryk se politiek verander het. Net soos Bart Nel 'n groot invloed op Suid-Afrikaanse politiek en Die Leeu van Vlaandere op Vlaamse politiek gehad het, het hierdie boek 'n verskuiwing in denke in Frankryk veroorsaak.
Die boek is in nege tale vertaal en meer as twee miljoen eksemplare is verkoop.