Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Omvou my met u liefde, Here bevat 366 splinternuwe dagstukkies deur die geliefde
skrywer, Nina Smit. Elke maand plaas sy die klem op 'n spesifieke manier
waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Elke
maand begin met 'n spesiale inleiding en elke dagstukkie verwys na 'n toepaslike
Skrifgedeelte en bied 'n geskikte gebed vir die dag. 'n Volledige Skrif-indeks word
ook ingesluit.
Temas sluit in:
Met God in jou werkplek
Die krag van woorde
Stormtye
Trappe na geluk
Hartsake
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.