Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onder Bevoorregte Mense deur Marie Linde Roman
Afrikaanse Roman wat die Afrikaanse kultuur-waardes van 'n eeu gelede uitbeeld. Die heldin bevind haar as ‘n Blanke diensmeisie in ‘n rykmanshuis, wat die standverskil tussen haar en haar nuwe werkgewer uitbeeld.
Van Schaik, 1933, 432p.
Toestand: hardeband merke, geen stofomslag, ouderdomsvergeling en merke, goed gebind.Naam van vorige eienaar op skutblad.
Vepakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!