Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Onder die radar - Dana Snyman Sagteband Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In diƩ bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise. See pics for condition More of my collection Here |