Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die ikoniese en geliefde skrywer Dana Snyman deel sy 100 gunstelingstories in n buksie van n bundel. Die stories strek van ou familiestories, reisverhale uit Dana se Weg!- dae en ware lewensdrama uit sy Huisgenootdae, tot intieme verhale uit sy meer onlangse werk, waar hy selfondersoekend en met n skerp waarnemingsin ons land en sy mense betrag. Daar is ook 20 nuwe stories, oor die pandemie en oor rugby. Wat al die stories in gemeen het, is die meelewendheid en waardering vir gewone mense wat Dana se werk kenmerk, saam met sy soms skokkende eerlike insigte in sy eie psige, as kind van SuidAfrika. Soos Sarie se resensent opgemerk het: Hy laat jou met nuwe oë na alledaagse gebeure en mense om jou kyk.
ISBN: 9780624091523
Pages: 335
Paperback
Tafelberg, 2020
Good condition; small tear base of back cover (see pics)