Onder Water deur Henda Olivier / Slapband Onder Water deur Henda Olivier / Slapband
Onder Water deur Henda Olivier / Slapband Onder Water deur Henda Olivier / Slapband

Onder Water deur Henda Olivier / Slapband

Secondhand 1 available
R100.00
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648834304

Toestand: Uitstekend
ISBN: 9780798184571
Gepubliseer: 2024
Bladsye: 272

OOR DIE BOEK:

Jeugroman


Soms twyfel sy aan haar eie kapasiteit vir die waarheid.

Wanneer sy terugdink aan daai tyd kan sy nie help om verwyderd te voel nie. Asof sy eerder na 'n fliek kyk as terug op haar eie lewe. Soos 'n buitestander mer haar neus teen die venster van haar eie geheue.

Rebekkah Keller was nog 'n tiener toe haar pa oorlede is. Om aan die knaende verdriet te ontsnap begin sy lengte ná lengte vryslag in die skoolwembad te swem. Eindelik word sy gekies as lid van die hoërskool se swemspan.

Meer as twintig jaar later woon Rebekkah steeds in Bloemfontein. Sy is geskei van haar man, Hannes, vir wie sy eintlik baie lief is. Sy werk voltyds as 'n assistent by 'n prokureursfirma, en sy swem nooit meer nie.

Een oggend stuur Rebekkah se beste vriendin, Lena, vir haar 'n nuusberig wat die mat onder haar voete uitruk. Al die herinneringe aan haar grootwordjare, wat sy so lank onderdruk het, spoel soos 'n fratsgolf oor haar.

Add to cart

Recently viewed

See more
48% OFF
Northern Rhodesia + Rhodesia - Selection Stamps
Secondhand
R585.00 R1,133.00
Thor Ladies Phase Red/Yellow Jersey
New
R466.00
Evolis PVC Cards x100 - Thick
New
R584.00
King george v silver jubilee 1935
Secondhand
R120.00 No bids

Similar products

Die goeie suster - Henda Olivier
New
R320.00
So onder deur die Maan deur Chris Barnard
Secondhand
R35.00
`n Stukkie perfeksie deur Susan Olivier (Romanza)
Secondhand
R25.00
Tarzan en sy diere deur Edgar Rice Burroughs(slapband)
Secondhand
R49.00