Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Annarie Linde
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Nege jaar gelede het Sarah die man van haar hart in Doebai agtergelaat en getoë is, was hy reeds daartoe verbind om met ń ander vrou te trou.
Maar Sarah is nie heeltemal alleen uit Doebia weg nie, want nege maande later is haar en Omar se seun gebore. En niemand, nie eens Omar, sal hierdie kind van haar wegneen nie.
Toe, op ń helder oggend in ń dorpie aan die Tuinroete waar Sarah skoolhou, vind sy broer haar. Omar mag nie weet hy is die vader van haar kind nie. Al het sy hom nog net so lief. Want Sarah gaan haar nie weer laat verwond nie.