| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |




(SABIB: Vol.II, p. 379: three repositories only). Eersgenoemde inligting dui die uiterste skaarsheid van hierdie boekie aan. Wat dit nog waardevoller maak, is dat die bekende ds. A.J. Louw wat tydens die Anglo-Boereoorlog die Boere-krygsgevangenes in die Deadwood-kamp te St. Helena bearbei het, hierdie boekie vertaal het uit Engels. Die boek is in in redelik-goeie toestand. Die rugkant is beskadig, asook die hoekpunte. Daar is 70 bladsye en ook `n paar swart en wit foto's. Datum van uitgawe is 1902.