This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Theron Books2225

Similar products

Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els
Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els
Closed

Ongulumbashe: Die Begin van die Bosoorlog - Paul J. Els

Secondhand 1 was available
R369.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D926
Bob Shop ID
660702587

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Uitgawe: 2012 tweede druk (Skrywer)
Bladsye: 268
ISBN: 9781920084035

OPERASIE BLOUWILDEBEES

Die Veiligheidspolisie het inligting bekom dat buitelandsopgeleide SWAPO (PLAN)-vryheidsvegters in Mei 1966 die eerste opleidingskamp in Ovamboland gestig het. Manskappe is onder die plaaslike bevolking gewerf. Ander insypelaars was in klein groepies besig om deur die Okavangu te infiltreer en enkelinge het sover as Tsumkwe in Boesmanland gevorder. Ander het weer geleidelik op die plase van die plaaslike boere geinfiltreer.

Vang hulle! was Eerste Minister Verwoerd se opdrag.

Die Suid-Afrikaanse Polisie, met elemente van die Suid-Afrikaanse Weermag wat onder die dekking van SAP opgetree het, was verantwoordelik vir die begin van die 23-jarige grensoorlog met n aanval op die basis te Ongulumbashe op 26 Augustus 1966.

Dit was die eerste keer dat n gesamentlike aanvalsmag deur polisie en troepe, met dle ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Lugmag teen insypelaars opgetree het. Troepe van die 1 Valskerm bataljon was die eerste Suid-Afrikaanse Leërelement wat vir die eerste keer na die tweede wêreldoorlog, weer aksie gesien het.

n Aksie-belaaide ooggetuieverslag en n kykie agter die skerms van Operasie Blouwildebees:n operasie met baie eerstes! Veral van belang vir die Geskiedkundige-Iiefhebbers! Die boek gee ook insig in die leefwyse van die Ovambos, die felle omgewing, en die politieke kwessies van daardie tyd.