Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Frits Gaum
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
1966 was 'n keerpuntjaar vir Suid-Afrika. Die Springbokkrieketspan, soos hulle toe nog genoem is, het die eerste keer in 64 jaar op eie bodem 'n toets teen Australië gewen. Distrik Ses is tot witmensgebied verklaar. Bram Fischer is lewenslank tronk toe gestuur. En Hendrik Frensch Verwoerd is vermoor.
Maar sê nou net ... Sê nou net alles het nie só gebeur nie. Sê nou net Verwoerd het die aanslag op sy lewe oorleef.
Hierdie roman verken die impak van groot historiese gebeure op die lewe van gewone mense. Dit vertel van mense wat uitgelewer is aan 'n orde waaraan hulle min kan verander. Dit soek na 'n genadige God. Dit protesteer teen onreg. Dit sê dat 'n mens gister en eergister moet verstaan om sin te maak van vandag. Dit Wonder: sê nou net ...
Dis 'n verhaal van werklike en verbeelde geskiedenis wat jou aandag gevange hou tot by die onvermydelike, en tog onverwagse, slot.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.