Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Aktuele roman wat geskryf is oor die probleem waarvoor die hele wereld en veral Suid Afrika vandag staan:rasse-wrywinge en hul invloed op gewone menslike verhoudinge.Hardeband met omslag 1ste 1958.Let op boek se rug bo en verweer van omslag.(sien fotos)Goed gebind en inhoud skoon.