Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ONS, DIE AFGOD, roman deur J. S. Rabie
Hardeband met stofomslag, stofomslag effe verweerd, hardeband in goeie toestand.
1958 Eerste druk
Teks is skoon en binding goed
Inskrywing op die eerste blad, vergeling op die eerste en laaste blad.
Enkele merkies in boek.
Boek in goeie toestand.
Sien fotos vir meer besonderhede.