This auction has been won.
View other items offered by karooboeke1484
Leading
nietsneknarf168 1 × R36.00
7 May 23:32
Runner-up
s_charmaine3721 1 × R31.00
7 May 16:32

Similar products

DIE AFRIKANER DEUR PJ MEYER, ONS VOLKSDRAG DEUR T KESTELL EN CHRISTELIKE EN NASIONALE ONDERWYS
R260.00
TUISTE IN EIE TAAL DEUR J.C. STEYN
R99.00
Fanus..... Of So iets - illustrasies deur Lou Henning
R25.00
Maak jou eie papier-mache deur Melanie Williams
R40.00
Ons eie kleuterbybel deur Juliana Nothnagel en Illustrasies deur Angus McBride, 1981
Sold

Ons eie kleuterbybel deur Juliana Nothnagel en Illustrasies deur Angus McBride, 1981

1 was available / secondhand
R5.00 minimum increment
R36.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
Nonfiction
Bob Shop ID
146264979

Ons eie kleuterbybel
Juliana Nothnagel en Illustrasies deur Angus McBride, 1981
Ons eie Kleuterbybel is in 1981 uitgegee.
Die doel van hierdie Kleuterbybel is om aan ons kleines — en selfs ook aan volwassenes — die blye boodskap van die evangelie te vertel. Dit is dus nie saamgestel uit los Bybelverhale nie, maar wil die draad van die heilsgeskiedenis deurtrek van Genesis tot Openbaring met die vooruitsig op die nuwe hemel en die nuwe aarde.
Uit die aard van die saak moes dit op kursoriese wyse gedoen word. Uiteindelik is 107 verhale gekies. By hierdie keuse moes sowel die sentrale boodskap van die Skrif in gedagte gehou word as die begripsvermoë van ons kleines. Hiervoor is die hulp van teoloë, Ou- en Nuwe- Testamentici, en kinderopvoedkundiges ingeroep.
Die groot strewe was om die verhale so eenvoudig moontlik oor te dra met inagneming van die klein kind se woordeskat, sonder om die Woord van God te verwater. Aan die einde van elke verhaal is daar ‘n kort gebed wat vir die kind, so glo ons, die boodskap nog sterker sal tuisbring en wat hom nog meer sal leer van die mens se verhouding tot God in Jesus Christus. Want dáárom gaan dit immers.
Elke verhaal is ryklik in volkleur geillustreer wat ook visueel die verhale voor kinderoë werklikheid laat word. Hierdie illustrasies is die gevolg van baie deeglike navorsing. Die kunstenaar het hom daarop ingestél om sy uitbeelding van Bybelse tye, kleredrag en omstandighede so outentiek moontlik te maak. As ’n hulpmiddel vir ouers en onderwysers is daar agterin enkele aantekeninge wat sekere historiese feite in verband met die illustrasies verduidelik.
Ter wille van die kleuter word hier ’n voorstelling van Christus as ,,Seun van die mens” gemaak. As sodanig word Hy na sy menslike natuur voorgestel. Die bedoeling is alIermins om die goddelike Persoon af te beeld terwyl dit tog volledig in stryd met die Skrif sou wees.

Ist edition in excellent condition with a plastic cover

Postage and Packaging is R40

Recently viewed

See more
75% OFF
HERO ATTAX II 2012 AVENGERS - "MOVIE CARD" CARD 212
R15.00 R60.00
Wat Die Oog Gesien het: Kortverhale - Christine Barkhuizen le Roux
R50.00
50% OFF
For FUJIFILM X-T3 Original Camera Top Cover
R1,604.00 R3,208.00
1Pc Mixed Color For iPhone 14 Pro Max Male Singer Graffiti Phone Case
R126.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Perfect condition, thank you! Very happy!
26 May 2014