This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2225

Similar products

Ons Eie Kleuterbybel - Juliana Nothnagel & Angus McBride Ons Eie Kleuterbybel - Juliana Nothnagel & Angus McBride
Ons Eie Kleuterbybel - Juliana Nothnagel & Angus McBride Ons Eie Kleuterbybel - Juliana Nothnagel & Angus McBride
Sold

Ons Eie Kleuterbybel - Juliana Nothnagel & Angus McBride

Secondhand 1 was available
R119.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
OKB
Bob Shop ID
672233213

Toestand: Redelik tot goed. Daar is leesverweer sigbaar. Rugkant is met sellotape versterk bo en onder. Boodskap op skutblad met kokie doodgetrek. Hoekies is stukkend. Verder is die inhoud skoon en netjies en die boek stewig gebind.
Formaat:
A4 Hardeband
Bladsye: Ongenommer, maar n goeie klompie vir 107 geillustreerde stories
Uitgegee: 1989 Eerste uitgawe tweede druk (Lux Verbi)
ISBN: 0869913980

*met oorspronklike illustrasies deur Angus McBride en 107 verhale*

Die doel van hierdie Kleuterbybel is om aan ons kleines en selfs ook aan volwassenes die blye boodskap van die evangelie te vertel. Dit is dus nie saamgestel uit los Bybelverhale nie, maar wil die draad van die heilsgeskiedenis deurtrek van Genesis tot Openbaring met die vooruitsig op die nuwe hemel en die nuwe aarde.

Uit die aard van die saak moes dit op kursoriese wyse gedoen word. Uiteindelik is 107 verhale gekies. By hierdie keuse moes sowel die sentrale boodskap van die Skrif in gedagte gehou word as die begripsvermoë van ons kleines. Hiervoor is die hulp van teoloë. Ou- en Nuwe- Testamentici, en kinderopvoedkundiges ingeroep. Die groot strewe was om die verhale so eenvoudig moontlik oor te dra met inagneming van die klein kind se woordeskat, sonder om die Woord van God te verwater. Aan die einde van elke verhaal is daar n kort gebed wat vir die kind. So glo ons, die boodskap nog sterker sal tuisbring en wat hom nog meer sal leer van die mens se verhouding tot God in Jesus Christus. Want daarom gaan dit immers.

Elke verhaal is ryklik in volkleur geilustreer wat ook visueel die verhale voor kinder-oë werklikheid laat word. Hierdie illustrasies is die gevolg van baie deeglike navorsing. Die kunstenaar het hom daarop ingestel om sy uitbeelding van Bybelse tye, kleredrag en omstandighede so outentiek moontlik te maak. As n hulpmiddel vir ouers en onder-wysers is daar agterin enkele aantekeninge wat sekere historiese feite in verband met die illustrasies verduidelik. Ter wille van die kleuter word hier n voorstelling van Christus as Seun van die mens gemaak. As sodanig word Hy na sy menslike natuur voorgestel. Die bedoeling is allermins om die goddelike Persoon af te beeld terwyl dit tog volledig in stryd met die Skrif sou wees.

Dit is ons bede dat hierdie boek die groot dade van God groter werklikheid sal laat word vir elke kind wat dit aanhoor of lees. Ons wil glo dat dit sal help om die opdrag van onse Here Jesus Christus uit te voer: Laat die kindertjies na My toe kom . . .

Customer ratings: 1 ratings

Thank you very much
11 Mar 2026