Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons en die Maan: Natuurroman
In MC Botha se derde roman reis pa en seun deur Afrika. Botha se bekende humor, sinisme, liriese natuurtonele en fassinerende karakters onderweg boei en vermaak. Die pa werk in die President se kantoor en is onwillig om oor die politiek te praat, maar doen dit tog, veral oor die apartheidsera. Die seun werk vir die poskantoor en help nuwe kabels lê. Hy soek na antwoorde op vrae soos: "Alles wil mekaar net heeltyd doodmaak. Dit moet tog êrens heen lei. Maar waarheen?"
Eerste uitgawe, eerste druk van 2007, uitgegee deur Protea Boekhuis, Hatfield, Pretoria. Geteken deur skrywer.
Toestand: Uitstekend, amper nuut.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869