Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Botha se derde roman reis pa en seun saam deur Afrika.
Botha se bekende humor, sinisme, liriese natuurtonele en fassinerende karakters onderweg boei en vermaak die leser. Die pa, wat in die President se kantoor werk, wil nie oor die politiek praat nie, maar doen dit tog. Die seun werk vir die poskantoor en is lid van die werkspan wat nuwe kabels lê. Hy tob oor die vraag: Alles wil mekaar net die hele tyd doodmaak. Waarheen moet dit tog lei?
Eerste uitgawe in 2007 gepubliseer deur Protea Boekhuis, Pretoria. Met handtekening van skrywer. Vlekkies in hoeke van eerste drie bladsye. Toestand: Goed.