Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1952 groot hardeband met 608 bladsye in mooi toestand. 'n Oorsig van die ontstaan en groei van gemeentes van die Gereformeerde Nederduits Kerke. Ook Keetmanshoop, Omaruru, Luderitz, Port Nolloth, Gobabis en Bethanie in SWA. Naam in ink voorin.