R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband in uitstekende toestand. Uitgegee in 1939 deur Nasionale Pers, Beperk, 246 bladsye, s/w foto's. Hierdie mooi kopie- deel van Ons Geskiedenis-Serie belig nog gebeure uit die Anglo-Boereoorlog. Ds. McDonald het die duur van die oorlog meegemaak as veldprediker en as gewone burger die wapen hanteer. Ds. McDonald ageer as militêre sekretaris van generaal P.H. Kritzinger. Nadat genl. Kritzinger gewond is, tree McDonald in dieselde hoedanigheid op vir genl. Louis Botha tot die sluiting van die vrede. Op die voorblad word Ds. R.D. McDonald as outeur vermeld. Op die titelblad word genl. P.H. Kritzinger bygevoeg as outeur. Aanvanklik verskyn hierdie boek in Engels. Dit word deur ds. J.A.J. McDonald in Afrikaans vertaal. 'n Pragtige goed opgepaste kopie. Geen oorsese versending.