ONS GESKIEDENIS-SERIE. MAG ONS VERGEET? deur Mev. E. Neethling. (Anglo-Boereoorlog) (P)
Secondhand
1 was available
R10.00
minimum increment
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband, uitgegee in 1940 deur Nasionale Pers, Beperk, 247 bladsye, s/w foto's. Stewige binding, geen inskripsies. Op bladsy 91 is 'n vlek in die boonste kantruimte. Dit slaan deur na bladsy 92 en 93. (Sien asb foto's). Dit is die standpunt van die outeur dat alle volke sy geskiedenis moet ken. Die Skotte, Switsers en Hollanders leer dit met trots aan hulle kinders. Teen dié agtergrond moet die Afrikaner ook sy volk se swaarkry teen die Britse oorheersing onthou. Die verhaal van die Britse konsentrasiekampe waarin byna 30 000 vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog gesterf het, word belig. 'n Belangrike boek vir volledigheid van enige Boereoorlog-versameling. Geen oorsese versending.