ONS GESKIEDENIS-SERIE. VOORTREKKERMENSE VI deur Dr. Gustav S. Preller (P)
1 was available / secondhand
R15.00
minimum increment
R440.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag. Uitgegee in 1938 deur Nasionale Pers, Beperk met 258 bladsye. Die boek is in 'n pragtige toestand. Geen inskripsies, blaaie pragtig wit en binding stewig. Die omslag het skade aan die rug en hoeke en word beskerm deur plastiekfilm. Die inhoud word genoem as 'n versameling oorspronklike dokumente uit die Voortrek 1838 - 1852. Die Slag by Italeni (dood van Piet Uys en sy seun Dirkie) onder bevel van Piet Uys en Hendrik Potgieter, word beskryf. Die rol van Andries Pretorius en die Slag van Boedrivier word deur Jan Bantjies beskryf. Ook die anneksasie van Natal deur die Britte is gedokumenteer. Hierdie is 'n boek vol waardevolle inligting oor een van die dramatiese tydperke in die wording van die Afrikaner. 'n Baie mooi kopie. Geen oorsese versending.