This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Human01668

Similar products

Ons is nie almal so nie : Jeanne Goosen
R50
LIEFS NIE OP STRAAT NIE DEUR JOHN MILES
R49
Ons is nie almal so nie by Jeanne Goosen
R25
Ons is nie Almal so nie -- Jeanie Goosen
R45

Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen

0 was available / secondhand
R100.00 auction closed
Closed 14 Jun 24 12:16
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616364876

Ons is nie almal so nie is n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het.

Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie.

Die verhaal speel af in die vroeë vyftigerjare in n Afrikaanse voorstad, en die hoofkarakters is die klein meisie Gertie (die verteller), haar ma Doris en haar ma se vriende, Mavis en Tank. Hulle taal is n mengsel van Engels en Afrikaans, dikwels onfatsoenlik en rassisties n rassisme waarvan die skryfster haar met duidelike ironie distansieer. Byvoorbeeld, wanneer apartheid in die bioskope ingestel word, word dit soos volg deur Doris gemotiveer: Die mense het baie gekla, gesê die kleurlinge spoeg van bo af op die wit mense se koppe. Die kleurlinge het juis almal tering, sê my ma, dis hulle spoeg wat so vol kieme is (bl 51).

Dit is die tyd van die instelling van apartheidswette, en dis wetgewing wat klaarblyklik die ondersteuning van arm Afrikaners het. Die mans is die mees rassisties, miskien omdat hulle die meeste bedreig voel deur kleurlinge en swartmense wat hul werk kan oorneem. Die vroue, hoewel nie vry van rassisme nie, is dikwels sagter in hul oordele oor ander.

Gertie se pa noem Uncle Tank n kommunis, waarop Gertie aan haar ma vra: Maar wat is n kommunis? Haar ma antwoord: Soos uncle Tank. My ma vat die lap en vee die sink droog. Hy glo al die mense wit en bruin en swart is gelyk in die oë van die Here. My ma gaan sit by die kombuistafel en steek n Cavalla aan. Come to think of it, sê sy, die kommuniste het n punt beet daar (bl 47).

Posgeld vir koper.

Please check my other listings as I gladly combine items.


https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01

More from this seller

View all
R30 shipping
Kings, Queens, Chiefs and Rulers - David Loades
R100 No bids
R30 shipping
Lot of vintage lantern globes
R380 No bids
The Nature of the enviroment by Andrew Goudie
R60 No bids
R30 shipping
IKEBANA A New Illustrated Guide to Mastery - WAFU TESHIGAHARA 1980
R100 No bids