This auction has been won.
View other items offered by Human01982
Leading
Afrimoon60 1 × R100.00
19 Mar 12:12

Similar products

Ons is nie almal so nie, Jeanne Goosen
Secondhand
R45.00
Hulle sal nie vergeet nie deur Bennie Fritz
Secondhand
R18.00
LIEFS NIE OP STRAAT NIE DEUR JOHN MILES
Secondhand
R49.00
Ons is nie Almal so nie -- Jeanne Goosen
Secondhand
R65.00
Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen
Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen
Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen
+2
Sold

Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
638532205

Ons is nie almal so nie is n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het.

Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie.

Die verhaal speel af in die vroeë vyftigerjare in n Afrikaanse voorstad, en die hoofkarakters is die klein meisie Gertie (die verteller), haar ma Doris en haar ma se vriende, Mavis en Tank. Hulle taal is n mengsel van Engels en Afrikaans, dikwels onfatsoenlik en rassisties n rassisme waarvan die skryfster haar met duidelike ironie distansieer. Byvoorbeeld, wanneer apartheid in die bioskope ingestel word, word dit soos volg deur Doris gemotiveer: Die mense het baie gekla, gesê die kleurlinge spoeg van bo af op die wit mense se koppe. Die kleurlinge het juis almal tering, sê my ma, dis hulle spoeg wat so vol kieme is (bl 51).

Dit is die tyd van die instelling van apartheidswette, en dis wetgewing wat klaarblyklik die ondersteuning van arm Afrikaners het. Die mans is die mees rassisties, miskien omdat hulle die meeste bedreig voel deur kleurlinge en swartmense wat hul werk kan oorneem. Die vroue, hoewel nie vry van rassisme nie, is dikwels sagter in hul oordele oor ander.

Gertie se pa noem Uncle Tank n kommunis, waarop Gertie aan haar ma vra: Maar wat is n kommunis? Haar ma antwoord: Soos uncle Tank. My ma vat die lap en vee die sink droog. Hy glo al die mense wit en bruin en swart is gelyk in die oë van die Here. My ma gaan sit by die kombuistafel en steek n Cavalla aan. Come to think of it, sê sy, die kommuniste het n punt beet daar (bl 47).

I prefer using recycled packaging materials as far as possible.

*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.

*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.

*I reserve the right to close auctions early.

Happy bidding!

Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦


https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01


Recently viewed

See more
Noble Pays 4x2 Blank Cover Plate
New
R54.60
BAT DELL E5580 5480 GJKNX 46WH GEN(B163)
New
R949.00
WHEEL UP Winter Bike Handlebar Gloves Bicycle Bar Thermal Mittens,Style: Mountain Bike Upgrade
New
R728.80
Dean Martin - Forever Cool CD South African Press
Secondhand
R15.00

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie, gladde transaksie en mooi verpak!
04 Apr 2025