Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
CNA-prys 1990 Rapport-prys 1990 M-Net-prys 1991 Wat het n mooi Afrikanervrou in die 1950s gedoen as die lewe begin druk? As haar man n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met n asmapompie en haar pa n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek omdat hulle bruin is? Deur die oë van n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van dié wêreld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank en met Barnie, die swank. In Engels vertaal as Were not all like that, deur André P. Brink. Die boek is ook in Nederlands en Frans vertaal. What a funny, anger-provoking and poignant book Albie Sachs
ISBN: 9780795702426
Pages: 145
Paperback
Kwela Boeke, 2008
Good condition
B165