R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie is 'n baaaaie groot boek in kwartleer. Amper n halwe meter lank.
Op die afbeelding van die familiestamboom is enkele name ingeskryf. Op bladsy ses is die naam van een kind van die 2de eienaar van die boek ingeskryf. Op die volgende twee bladsye is koerantberigte van geboortes en stertes ingeplak. Die res van die boek is mooi skoon, geen verbruining. Die boek is in kwartleer gebind. Die NG kerke in die vier provinsies, Kaapprovinsie, Vrystaat, Transvaal en Natal word belig. S/w foto's. 'n Paar bladsye word gewy aan gemeentes buite die grense van die Unie van Suid-Afrika, soos Bulawayo, Salisbury, Lusaka. In Suid-Wes Afrika is daar gemeentes by Gibeon, Moria, Windhoek en Warmbad. Daar is 'n bladwyser.
'n Klein gedeelte word gewy aan die gemeentes Bulawayo, Salisbury, Enkeldoorn, Melsetter, Umtali, Lusaka, Elizabethville en Buiteposten in Rhodesie. In Zuid-West Afrika is dit die gemeentes Gibeon, Moria, Windhuk en Warmbad. Ook in Oos-Afrika Nairobi en ook die gemeente te Argintinie.