Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n' Aanskoulike en lewendige vertelling wat handel oor persone en gebeurtenisse in Suid Afrika,vanaf sy ontdekking deur die beroemde Portugese ontdekkingsreisigers,tot 1938.
Hierdie Album bevat 200 prentjies wat heeltelik voltooi is.
Dit was uitgereik deur die United Tobacco Cos. in 1938.
Die boek is in uitstaande toestand!