Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Ons lesers vertel Dele 1 en 2 (Anglo Boereoorlog)Persoonlike herinneringe soos gedokumenteer deur families, ens. en gepubliseer deur die Oorlogsmuseum vir die Boererepblieke, Bloemfontein.
Sagteband, A5 formaat. Geen publikasiedatum ek neem aan circe 2001
Deel 1 : Puik toestand, 226pp
Deel 2 : Puik toestand, 257pp. Op die papierkant (maw die kant reg teenoor die rugkant) is daar twee klein liggeel kolletjies 3mm en 1mm). Mens kan dit nie sien as jy die boek oopmaak nie. Soortgelyk een klein 3mm liggeel kolletjie op die agter buiteblad. Ek is nie seker of dit bloot deel was van die vervaardigingsproses nie).
Anglo Boereoorlog, Tweede Vryheidsoorlog, Boere, geskiedenis verwant.