Ons Lewende Geskiedenis in 8 langspeelplate
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Agt plate geboks. Die plate is in baaaie mooi toestand en lyk ongebruik. Die boks het merke rondom sye en is met kleeflint aanmekaargehou. R100 posgeld in SA. Die volgende temas is op die plate: Die ontstaan van politieke partye in SA 1902-1939. Die daarstelling van die Republiek van SA. Stigting van die Nederlandse volksplanting aan die Kaap. Franse Hugenote en Simon van der Stel. Die stryd teen Willem Adriaan van der Stel. Eerste Britse besetting van die Kaap. Koms van die Britse setlaars. Oorsake van die Groot Trek. Moord op Retief. Slag van Bloedrivier. Wedervarings van die trekgeselskap van Andries Hendrik Potgieter. Slag van die wit Umfolozi en die anneksasie van Natal deur Engeland. Ontdekking van diamante. Eerste Vryheidsoorlog en slag van Majuba. Goud.
.jpg)
.jpg)
.jpg)