Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A4 Grootte boek met stofomslag en plastiek oortreksel. Plakker met naam in skutblad. Kleeflint in middel van boek geplak. Baie goeie toestand. Kan dien as naslaanboek. Feite oor die Afrikanervolk se leiers, die embleme, die funksies van die parlement, ons posseëls, munte, gedigte en liedere oor die land en volk, simboliek van die ou landsvlag, monumente, wapens ens. Daar is bv. 'n pragafdruk van die twee bybels, Afrikaans en Engels, wat destyds gebruik is by die inhuldiging van Staatspresidente. 184 Bls. Basies is dit die geskiedenis in beeld vanaf stigting tot 1981. Baie foto's (kleur sowel as swart en wit). Word sterk aanbeveel vir ons jongmense wat deesdae karig gevoer word met die geskiedenis van die Afrikaner. Posgeld R35.00
vrouemonument senaat verwoerd hugenote britse setlaars ampseed vrystaatse volkslied