Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Stryd Teen Afstande, Die Suidafrikaanse Spoorwee in Oorlog
Die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse spoorweé in oorlog 1939-1945
Uitgegee op gesag van die hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Spoorweé
Met indeks van Militere onderskeidings en toekennings verwerf deur die personeel van die Suid-Afrikaanse Spoorweé, en Erelys wat in aktiewe diens gesneuwel het of oorlede is
A 4 hard band, met verweer op die buiteblaaie anders in goeie toestand, baie fotos, 120 bladsye
Baie skaars boek