This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Theron Books2207

Similar products

Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë
Secondhand
R395.00
Ons Broedervolk
Secondhand
R150.00
Ons Eie Boek.
Secondhand
R80.00
Ons Oorlog
Secondhand
R250.00
Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë
Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë
Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë
+3
Closed

Ons Stryd Teen Afstande - SA Spoorweë

Secondhand 1 was available
R395.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Y789
Bob Shop ID
641969925

Toestand: Goeie eks-bib kopie. Wit spikkels aan bokant van agterste omslag. Een naam aan binnekant van voorste omslag, aanwinsnommers op eerste voorwoordblad. Twee bibliotekstempels voor, een agter + boeksakkie en datumblad. Res van die inhoud is skoon en netjies.
Formaat: Hardeband sonder stofomslag
Bladsye: 120
Uitgegee: 1971 (Tafelberg)
ISBN:

**UITERS SKAARS**

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Spoorweë in Oorlog 1939 - 1945

HIERDIE kort verslag van die Suid-Afrikaanse Spoorweë in oorlog is opgestel ten einde een van die lewendigste en geslaagdste tydperke in die geskiedenis van die Spoorweë te boekstaaf. Enkelinge word nie genoem nie, aangesien dit onmoontlik is om in so n beknopte en feite-oorsig aan almal wat daartoe bygedra het, reg te laat geskied, maar die glanspunte van die talle van veldtogte waaraan spoorwegmanne deelgeneem het, en van die menigvuldige nuwe werksaamhede wat uitgevoer moes word, is getrou te boek gestel.

Inligting vir hierdie geskiedenis is uit verskillende bronne, soos dagboeke, persoonlike verslae, amptelike berigte, en spoorweglëers, verkry. By die beginstadiums van die oorlog is uitvoerige rekords gehou, maar namate die oorlog gevorder het, het die manne wat inligting in dagboeke moes opteken, dit al hoe moeiliker gevind om met die immer wisselende toneel tred te hou. Vandaar dat ander dokumente geraadpleeg moes word, en die hoop word gekoester dat hierdie verslag toereikend sal wees.

Een van die belangrikste bydraes van die Spoorweë was die beweeglikheid wat hy aan die Suid-Afrikaanse magte verskaf het. ln werklikheid gaan die hele verhaal oor vervoer, oor afstande wat oorwin is en oor spoorwegmanne wat duisende myle ver vervoer is om aan noodtoestande die hoof te bied. Toe mevr. Sarah Gertrude Millin, die welbekende Suid-Afrikaanse skryfster, deur die Minister van Vervoer, mnr. F. C. Sturrock, van die omvang van die boek verwittig is, het sy n naam daarvoor aan die hand gedoen Ons Stryd teen Afstande. Dit is so n gepaste naam dat dit onmiddellik en met dank aangeneem is.

Ons is ook dank verskuldig aan die groot aantal lede van die Spoorwegdiens wat met die insameling en sortering van stof gehelp het, en insonderheid aan die Publisiteits-en Reisdepartement, wat n gefflustreerde rekord van elke fase van die oorlog opgestel en n ontsaglike hoeveelheid inligting ingewin het.

Recently viewed

See more
Motorcycle Rear Taillight Suitable for 250 400 CBR250 CBR400 250SP NSR250SE 250SP / 250SE
New
R714.00
Pokemon Trading Cards - Potion - 188/198 - Common - Scarlet & Violet (Base Set) - NM
Secondhand
R12.00
Vintage Brownie Fiesta flasholder
Secondhand
R150.00 No bids
11.7 grams 18 carat Rose Gold Diamond Tennis Bracelet
Refurbished
R40,000.00 No bids