Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ONS SUID-AFRIKA - Voorheen en Tans deur C. Graham Botha
Uitgereik deur United Tobacco. Fabrikant van C-to-C Sigarette. Kaapstad 1938. 210x260mm. 178 bladsye. Boek album vir prentjiekaartjies wat verkrygbaar was saam met sigarette. Boek volledig met + - 50% van die prentkaartjies. Toestand goed. Ligte skaafmerkies op hardeband omslag met ligte vlekke. Posgeld en verpakking R40.