This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2207

Similar products

Honoris Crux Ons Dapperes by At van Wyk
Secondhand
R150.00
ONS WAS DAAR by Generaal Jannie Geldenhuys
Secondhand
R300.00
Geteken - Mobiele Oorlogvoering - `n Perspektief vir Suider-Afrika - Kol Roland de Vries
Secondhand
R750.00
Smoke On…Go! 2016
Secondhand
R200.00
Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken) Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken) Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken)
Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken) Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken) Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken)
Sold

Ons Vergeet Nie - Peet Coetzee (geteken)

Secondhand 1 was available
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
N899
Bob Shop ID
614994394

Toestand: Baie goed. Geteken + boekmerk.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 456
Uitgegee: 2010 (Skrywer)
ISBN: 9780620455824

**Geteken deur die skrywer**

Peet Coetzee het in n militêre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met plat staal helmets nog in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy Weermag loopbaan het in 1963 begin en geeindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer Die Recces.

Hierdie boek is n biografie. Dit handel oor my, Peet Coetzee, en my persoonlike wedervaringe en herinneringe. My kwalifikasie in die ontleding van vyandeliek verdedigingsmetodes en die identifikasie van hulle wapentuig deur middel van lugfotografie het my in staat gestel om insette te kon lewer ten opsigte van inligting wat benodig is vir die meeste van die operasies wat deur die SAW geloods is.

Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in sy veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudeering van teikens, roetes en potensiële oplê posisies. Kolonel A. Diedericks HCS,HC,SM,MMM.

Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peer Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goed vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het. Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM.

Recently viewed

See more
Flight Plan DVD - Jodie Foster
Secondhand
R35.00
41% OFF
1Pc Black For iPhone 12 Phone Case Phone Cover
New
R131.00 R222.00
In An Uncertain World: Tough Choices from Wall Street to Washington - Robert E Rubin & Jacob Weisber
Secondhand
R135.00
Late Night Sax for Lovers 3 - Stuart Mc Donald
Secondhand
R25.00

Customer ratings: 1 ratings

Excellent svc all round. Thanks
31 May 2024