Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Vir Jou Suid-Afrika 16 Desember 1949
Aangebied by wyse van 'n nie onwaardige aandenke aan 'n onvergeetlike hoogtepunt in ons volksgeskiedenis, en aan die grootse verlede wat op 16 Desember 1949 gehuldig is.
Groot formaat gepof harde band, met minimum verweer, foto-album, goeie toestand.
Skaars !