R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Drie boeke oor Hengel en visvang in Suid Afika; Die boek; " VisseĀ van die Tsitsikama-seekus Nasionale Park" deur Prof. J L B Smith en Margaret M Smith is 'n publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika 1966. dit is n omvattende werk met Kleur-illustrasies. Regtig gesaghebbend en volledig met uitstekende beskrywings van die verspreiding, grootte, en kenmerke van die verskillende vis soorte.
"Ons Visse" deur die selfde skrywers is vewerkte Radiopraatjies deur die SAUK in sy afrikaanse diens uitgesaai in 1965 in die reeks"Uit die Natuur"
"Varswater-hengel in Suid Afika" deur Michael G Solomon is is 'n gids vir die varswaterhengelaar. dit bevat ook kleurplate