Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE AFRIKANER en sy KULTUUR - DEEL III - Ons Volksfeeste - P.H. Kapp - Tafelberg - 1975, eerste uitgawe - 250pp, swart en wit foto's en sketse - Hardeband in baie goeie toestand - Stofomslag toon ligte verweer - Intern mooi skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R25.00.
Afrikanerfeeste kan soms goed uitbundig word. Maar 'n ware volksfees moet eintlik waardig wees. So is die Afrikaner. Hioerdie boek vertel die volledige verhaal van al sy feeste - en openbaar daarmee sy hele volksaard.