Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kapp P. H. Ons Volksfeeste. Kaapstad: Tafelberg, 1975. Eerste Uitgawe. Afrikanerfeeste kan soms goed uitbundig word. Maar 'n ware volksfees moet eintlik waardig wees. So is die Afrikaner. Hierdie boek vertel die volledige verhaal van al sy feeste - en openbaar daarmee sy hele volksaard. Amper Ongeskonde in Goed++ Met Klein Skeurtjies. dust-jacket. Hardeband. (#000206)
VIR MEER INLIGTING OOR OF BEELDE VAN ITEM, KONTAK VERKOPER.
AFRIKANER, AFRIKANERFEESTE, VOLKSAARD, KULTUUR, GESKIEDENIS, SUID AFRIKA, FEESTE, VOLK, BOERE, TAAL,