Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Volkslewe van Toeka, deur B Spoelstra met ‘n voorwoord van GS Preller. A5, sagteband,182 bls (Vorige titel: Ons Volkslewe, het in 1924 verskyn).
Die boek beslaan 27 hoofstukke waarin onder meer die volgende behandel word: Hoe die ou Boere hulle plase gekry het en hoe die plase afgebaken is, hoe die kind geleer het, die vierperde wa, die hartbeeshuisie, soutmakery, waterkerse, seepkook, velklere, die medisyne trommel, die ou boereploeg ens.