Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Raad vir Volksang- en Volkspele
1989 KaapstadHandleiding met bladmusiek en omskrywings van 127 Volkspele, asook inligting rakende die ontstaan en geskiedenis van Volkspele 1914-1989, met fotos van Volkspelevertonings by nasionale feeste en buitelandse toere
Baie goeie toestand
Versending met verwysingsnommer teen R40