Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die omvattende en rigtinggewebde jkutuurdokument , waaraan daar lankal 'n behoefte is, vir 'n verwarde en verskeurde volk. Swart skram nie daarvan weg om foute en mislukkings van die verlede aan die kaak te stel, of die probleme van die hede te diagnoseer nie. die belangrkste is egter dat hy nie daarvan wegsrkam om ondubbelsinnige kulturele riglyne vir die toekom neer te lĂȘ nie en om die voorwaardes vir die gesonde groei en voortbestaan van die Afrikaner volk nie.
TITLE: Ons Voortbestaan - die kultuurstrewe van die Afrikaner. Tweedehands SECONDHAND
AUTHOR: Marius Swart
PUBLISHER: Oranjewerkers Promosies (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 1987
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 79
BINDING: Hard cover, no dust jacket
LANGUAGE: Afrikaans