This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2125

Similar products

Ons wag op die Kaptein Elsa Joubert
R35
R30 shipping
Die Laaste Sondag - Elsa Joubert
R120
Ons wag op die Kaptein / Elsa Joubert
R30
Ons Wag Op Die Kaptein by Elsa Joubert
R45

Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert

Secondhand
R30.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 13 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
MCRC
Bob Shop ID:
611548770

Toestand: Goed.

Vierde druk, Tafelberg, 1973, Hardeband - Roman - 130pp.
" Elsa Joubert se eerste novelle Ons wag op die kaptein verskyn nadat sy op 15 Maart 1961 n berig in Die Transvaler lees van twaalf mense wat in Angola op n plaas deur n terroristebende aangehou word. Hierdie mense se verhoor word drie keer uitgestel terwyl die bende wag op die kaptein wat oor die rivier sou kom, en dan word hulle vermoor. Die uitgerekte wag op die koms van die kaptein impliseer n apokaliptiese element.
Die roman vertel die verhaal hoofsaaklik uit die oogpunt van n vrou (Ana-Paula) wat haar n klompie jare tevore as bruid in n liefdelose huwelik by n man (Carlos Figueira) in Angola aangesluit het. Nadat sy vanuit Lissabon by Carlos aangesluit het, vind sy uit dat hy twee basterkinders het uit n verhouding met die swart vrou Nga, terwyl sy geen kind van haar eie kan hê nie. Hoewel sy n ander liefdesverhouding aanknoop, voel sy nie dat sy daar hoort nie en slyt haar dae in bitterheid en wanhoop.
Hierdie roman word deur Klaas Steytler in Engels vertaal onder die titel To die at sunset en dit word ook tot n toneelstuk verwerk. Ons wag op die kaptein word in 1964 met die Eugène Marais-prys bekroon. Hennie Aucamp neem n fragment uit hierdie boek op in die versamelbundel Wys my waar is Timboektoe. " - WIKI
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

More from this seller

View all
The Master Answers: To Audiences in America -- Charan Singh (Satguru)
R56
The Picturegoers -- David Lodge
R37
The History of Espionage -- Ernest Volkman
R79
Die Wahlerbrug -- Elsa Joubert
R39