R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Vierde druk, Tafelberg, 1973, Hardeband - Roman - 130pp. " Elsa Joubert se eerste novelle Ons wag op die kaptein verskyn nadat sy op 15 Maart 1961 n berig in Die Transvaler lees van twaalf mense wat in Angola op n plaas deur n terroristebende aangehou word. Hierdie mense se verhoor word drie keer uitgestel terwyl die bende wag op die kaptein wat oor die rivier sou kom, en dan word hulle vermoor. Die uitgerekte wag op die koms van die kaptein impliseer n apokaliptiese element. Die roman vertel die verhaal hoofsaaklik uit die oogpunt van n vrou (Ana-Paula) wat haar n klompie jare tevore as bruid in n liefdelose huwelik by n man (Carlos Figueira) in Angola aangesluit het. Nadat sy vanuit Lissabon by Carlos aangesluit het, vind sy uit dat hy twee basterkinders het uit n verhouding met die swart vrou Nga, terwyl sy geen kind van haar eie kan hê nie. Hoewel sy n ander liefdesverhouding aanknoop, voel sy nie dat sy daar hoort nie en slyt haar dae in bitterheid en wanhoop. Hierdie roman word deur Klaas Steytler in Engels vertaal onder die titel To die at sunset en dit word ook tot n toneelstuk verwerk. Ons wag op die kaptein word in 1964 met die Eugène Marais-prys bekroon. Hennie Aucamp neem n fragment uit hierdie boek op in die versamelbundel Wys my waar is Timboektoe. " - WIKI Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.