Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert
Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert
Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert
+3

Ons wag op die Kaptein -- Elsa Joubert

Secondhand 1 available
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
MCRC
Bob Shop ID
649359167

Toestand: Goed.

Vierde druk, Tafelberg, 1973, Hardeband - Roman - 130pp.
" Elsa Joubert se eerste novelle Ons wag op die kaptein verskyn nadat sy op 15 Maart 1961 n berig in Die Transvaler lees van twaalf mense wat in Angola op n plaas deur n terroristebende aangehou word. Hierdie mense se verhoor word drie keer uitgestel terwyl die bende wag op die kaptein wat oor die rivier sou kom, en dan word hulle vermoor. Die uitgerekte wag op die koms van die kaptein impliseer n apokaliptiese element.
Die roman vertel die verhaal hoofsaaklik uit die oogpunt van n vrou (Ana-Paula) wat haar n klompie jare tevore as bruid in n liefdelose huwelik by n man (Carlos Figueira) in Angola aangesluit het. Nadat sy vanuit Lissabon by Carlos aangesluit het, vind sy uit dat hy twee basterkinders het uit n verhouding met die swart vrou Nga, terwyl sy geen kind van haar eie kan hê nie. Hoewel sy n ander liefdesverhouding aanknoop, voel sy nie dat sy daar hoort nie en slyt haar dae in bitterheid en wanhoop.
Hierdie roman word deur Klaas Steytler in Engels vertaal onder die titel To die at sunset en dit word ook tot n toneelstuk verwerk. Ons wag op die kaptein word in 1964 met die Eugène Marais-prys bekroon. Hennie Aucamp neem n fragment uit hierdie boek op in die versamelbundel Wys my waar is Timboektoe. " - WIKI
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Apple Watch Series 6 40mm Carbon Fiber Texture Snap Buckle Nylon Watch Band(Gradient Orange)
New
R221.47
Psu 450W Yama 24Pin Retail
New
R740.60
Roger Waters - Is This The Life We Really Want? (CD, Album)
Refurbished
R119.00
Free shipping
5% OFF
Parrot Bulletin Board Ribbed Aluminium Frame 1800x900mm Laurel BD0669X
New
R2,100.00 R2,200.00

Similar products

Ons wag op die kaptein
Secondhand
R200.00
Ons wag op die Kaptein Elsa Joubert
Secondhand
R60.00
Ons wag op die Kaptein / Elsa Joubert
Secondhand
R25.00
Ons wag op die Kaptein - Elsa Joubert
Secondhand
R29.56