| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


ONS WAS DAAR
WENNERS VAN DIE OORLOG OM SUIDER AFRIKA
GEN JANNIE GELDENHUYS, SSAS, SD, SOE, SM
ONS WAS DAAR – Wenners van die oorlog om Suider-Afrika is ’n versameling van helde se verhale en vegters se vertellings, en bied ’n onbetwisbare blik op die werklike verloop van die Grensoorlog. Dié boek is nie net die mees omvattende boek oor die Grensoorlog wat nog verskyn het nie, maar verbreek ook die stilte oor die geskiedenis van dié oorlog finaal. Deur ONS WAS DAAR word die feite oor hierdie oorlog nou vir die eerste keer reggestel deur die verhale van 62 outeurs wat self op die Grens was.
ONS WAS DAAR is saamgestel deur genl. Jannie Geldenhuys, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag (1985 tot 1990), Die boek is nou ook in Engels beskikbaar as WE WERE THERE - WINNING THE WAR FOR SOUTHERN AFRICA
Formaat: Sagteband, 720 bladsye
FREE SHIPPING WITHIN SOUTH AFRICA.
INTERNATIONAL BUYERS PLEASE CONTACT THE SELLER FOR A SHIPPING QUOTE
Buy any 2 books and receive a FREE e-book of:
BUSH WAR: THE ROAD TO CUITO CUANAVALE, Soviet Soldiers’ Account Of The Angolan War
Payment must be made within 48 hours after winning the auction or placing your order.



To view all my listings:
www.bidorbuy.co.za/seller/2777069/oddspotty