R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenrsbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word n skool deur haar kinders ontdek.Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek di pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek. Saam met die formidabele luitenant Vuyukazi "Vuvu" Quebeca word elke kultuur- en geldklip in di "fraai" dorp omgedop op soek na die moordenaar.Eenduisend-vyfhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto — 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders . . . soos Ghaap. Maar daar's nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na 'n vrou en haar kind wat in 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sinkhuisies aangehou word. In die proses moet hy 'n bose sangoma genaamd The Father aandurf, 'n man met so 'n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is 'n blote versinsel...