R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hyᅰs die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ᅰn broer wat sy vas glo nヌ twintig jaar soos ᅰn Lasarus uit die dood uit opgestaan het, stof hy ook ᅰn ander ou Wet af: Moenie klein vroue vertrou nie. Maar wat, welvarende mense lieg en as dit ヌl gevaar is wat hy moet hanteer, dan vat hy die geld, baie dankie. Daarom vlieg hy op 26 Desember saam met haar Laeveld toe en sラ begin ᅰn koorsagtige tog deur ᅰn wミreld van gierigheid en korrupsie, ekologiese stryde en sameswerings . . . en moord. In ᅰn lokval skiet hulle boonop vir Emma. Lemmer het nog nooit as ᅰn lyfwag gefaal nie, en om sy vyande te identifiseer gaan lewensgevaarlik wees, want hul ontmaskering gaan internasionale implikasies hミ. Maar Lemmer is siek en sat daarvoor om onsigbaar te wees. Iemand moet betaal en hy gaan nie rus voor diホ rekening nie vereffen is nie. Onsigbaar - Deon Meyer. Human & Rousseau 2007. ISBN 9780798148962