Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Netjiese kopié van hierdie populêre kookboekie. Die negende in 'n reeks van mediumformaat kookboeke deur Erina Bezuidenhout saamgestel, uit bydraes deur haar lesers/medewerksters voorsien. 165 bladsye propvol resepte 'vir die haastige vrou wat vinnig iets op die tafel moet bring, sowel as die vrou wat op haar tyd iets kan berei'. Beide gemetriseerde en ou 'koppie-en-lepel' mate word by elke resep voorsien. Daar is verskeie aantreklike lyntekeninge wat aan die boek 'n ouwêreldse gevoel verleen.
Boek is in 'n baie goeie, skoon toestand. Die piktoriale buiteblad het al randskade en is hier-en-daar nerf-af.
Uitgewer : UItgewery Bezuidenhout
1e Uitgawe (vermoedelik), ongedateer
Taal : Afrikaans
Hardeband : 165 bladsye
Afmetings : 210 x 135 x 15 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.30 kg
Toestand: Gebruik